Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Jan 22 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

‘Winsmarges onder druk tot breekpunt’ — Graan SA

Wenner

Verloorder

5 Tierhartsindroom dinge wat jy moet weet • Waar Suid-Afrikaanse veeartse vroeër geglo het dat bek-en-klouseer nie veevrektes veroorsaak nie, begin dit nou lyk asof dié virus gemuteer het en aggressiewer is.

Jeff Bezos se boere-raad

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Vuilgoedsak — of eerder ’n geval van vuil wasgoed?

Wetswysiging kan plase ‘onkoopbaar’ maak • Buiten dat die voorgestelde waterwet die ekonomie van grondverhandeling drasties gaan raak, kan daar moontlik gepraat word van “onteiening”.

Veebedryf in duister oor inentings • Te midde van ’n gebrek aan inligting van die staat oor die vordering met planne vir ’n nasionale inentingstrategie teen bek-en-klouseer, gedy fopnuus, frustrasievlakke en die sterftesyfer onder veral kalwers.

MPO wil hof toe

Nóg onwettige entstowwe na SA gesmokkel • Ongeregistreerde entstof teen bek-en-klouseer kom Suid-Afrika steeds onwettig binne.

‘Verklaar BKS tot ramp’ • Vrystaat Landbou doen ’n beroep op die minister van landbou om sy gesag te gebruik om die uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) tot ’n ramp te verklaar.

Sommige boere bid vir sonskyn, maar ander vir reën • Boere in somergraangebiede beleef gemengde weerstoestande. Sommige hou voorspellings dop vir sonskyndae, terwyl ander bekommerd is omdat reën die afgelope paar weke wegbly.

Van deurweekte lande tot belowende oeste: KZN se seisoen tot dusver • Die begin van die plantseisoen in die verre ooste van die somersaaigebied was ’n wedloop teen tyd.

Suid-Kaap vas in droogte se greep • George in die Suid-Kaap het in 2025 een van die vyf droogste jare sedert 1950 aangeteken.

Weerlig ‘wesenlike gevaar vir Suid-Afrikaners’ • Suid-Afrika is een van die lande ter wêreld waar weerlig gereeld voorkom. Na raming sterf 100 tot 300 mense — waaronder boere en plaaswerkers — jaarliks in die land weens weerlig.

Onweer vuur getal tornado’s aan

Só word bates gewaardeer ná afsterwe • Watter waardes word met ’n mens se afsterwe gebruik vir die doeleindes van boedelbereddering? Dit is belangrik om te weet ten einde te verseker dat die proses so glad moontlik verloop.

Vooruitsigte goed vir beter ekonomiese groei • Goeie somergraanoeste en die beter prestasie van uitvoerbedrywe was in 2025 die ligpunte vir die plaaslike landbou. Die krisis van bek-en-klouseer in die veebedryf is egter nog lank nie verby nie, terwyl die plaaslike koringbedryf onder druk bly.

Laer voerpryse kan Astral vanjaar ’n hupstoot gee • Die sikliese aard van die braaihoenderbedryf is een van die bedryf se groot risiko’s. Ten spyte daarvan het Astral se aandeelprys die afgelope vyf jaar verdubbel, wat op goeie bestuur dui.

Gevorderde sensor help met opstel van grondkaarte

Bergwinde se invloed op gevaar vir veldbrande bekyk

‘Verlore’ akkedis maak ná 50 jaar sy opwagting

Koringboere het min beweegruimte • Koringboere gaan vanjaar hul boerderye probeer organiseer om ’n lae koringprys die hoof te bied, al is die planne min. Hulle meen ook die vele reëls en instellings wat sedert die deregulasie van die bedryf tot stand gekom het, maar nie meer geskik is nie, moet met groter dringendheid verander word.

Ál sterker – van geslag tot geslag • Uitbreidings in ’n besigheid – of dit ’n nuwe vertakking of...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans